Jodie Whittaker

Jodie Whittaker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jodie Auckland Whittaker
Geboorte 3 Junie 1982 (1982-06-03)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jodie Whittaker (gebore 3 Junie 1982) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Venus (2006), Attack the Block (2011), A Thousand Kisses Deep (2011), en Adult Life Skills (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy